• BEJAARDE blanke man soek werk as opsigter of sekuriteitswerk.  Het B-graad in sekuriteit. Baie gesond, sober gewoontes, eie vervoer. Skakel Harry 073 454 3990.
     
  • JOHANNA KOKA soek werk vir Dinsdae in Warmbad. Kontak haar by 079 634 0377. Verwysing beskikbaar. 
     
  • JOHANNA soek werk, sy kan enige werk doen, kontak 060 408 1733, Nylstroom. (NSR)(17/11)
     
  • SIMON kan enige bouwerk doen, van paving tot maintenance. Kontak hom op 072 203 6570 of 076 731 5091. (NSR)(17/11)​